Leukemie | ||
Klassifikasie en eksterne bronne | ||
Leukemieselle. | ||
ICD-10 | C91-C95 | |
ICD-9 | 208.9 | |
DiseasesDB | 7431 | |
MedlinePlus | 001299 | |
MeSH | D007938 | |
Mediese waarskuwing |
Leukemie is 'n kwaadaardige bloedsiekte wat hoofsaaklik gekenmerk word deur witbloedselle (leukosiete) wat die onvermoë het om volwassenheid te bereik.